AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: @lantic - Kan nie kla oor diens, want daars geen diens! | #211909

@lantic
Kan nie kla oor diens, want daars geen diens!

Ek waardeer die dame wat met my "probleem" werk. Baie dankie aan haar vriendelike diens en terugvoering van die verloop van die "probleem"

Dis nou nie meer aanvaarbaar dat mens nie eens 'n antwoord kan kry wanneer mens se upgrade kan plaas vind nadat goedkeuring gekry is nie. Hoelank moet mens wag om 'n nuwe sel in jou besit te kan he...

En moenie se julle werk aan dit nie want dis al reeds 13 weksdae.. soos dit lyk werk niemand daar!

Date:

Company: @lantic

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google