Ek wil net baie dankie se aan Bradley Draai wat my eis hanteer het, ek het laasweek sondag my kar afgeskryf, en die eis is klaar afgehandel.
Dankie vir sy flink & vriendelike diens.
Groete
Bianca

0 comments