AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Halleluja!!! | #107716

Virseker Insurance
Halleluja!!!

Baie dankie vir wonderlike diens Dewald, en virseker! Binne 10 minute nadat ek sms gestuur het, is my polis afgehandel en vergelyk die prys!!! van R444.15 by A&G tot R160-00. Die inhoudsware van my huis is nog meer. Ek het vir Dewald gevra om seker te maak, kon dit nie glo!! Dit is so 'n verligting om met personeel te praat wat so proffesioneel is, en beste van alles OM IN AFRIKAANS BEDIEN TE WORD!!! Dankie virseker, en Dewald, ons gaan nog 'n laang pad saam stap. Dankie vir wat julle vir Afrikaans doen!! Bravo!!

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google