AfricaComplaints.com » Virseker Insurance - Reviews, Complaints, Сontacts

Virseker Insurance
Found 103 reviews / complaints

Virseker Insurance
Super diens

Stefanie het uit haar pad gegaan om my selfoon eis so vinnig as moontlik af te handel, aangesien dit 'n week voor my dogter se troue gesteel is en ek druk besig was met die trou reelings. Duisend dankies Stefanie! jy was absoluut ongelooflik. Behulpsaam, vriendelik, proffesioneel, uiters bekwaam, ...