AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Ek het die beste diens ontvang | #43376

Virseker Insurance
Ek het die beste diens ontvang

Ek wil net baie dankie se aan Leone Swart wat in die Virseker "Call Centre" werk.

Ek het nooit gedink sulke besondere goeie diens is moontlik in Suid Afrika nie.

ek het elke dag volledige terugvoering ontvang oor my eis. sy het ook n hoe werkstandaard en etiek gehandhaaf.

Baie Dankie Virseker by my kry julle 10/10

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google