Ek moes my bank-besonderhede update by Outsurance!
Marisca het my gehelp, ek kon die glimlag op haar gesig oor die telefoon hoor!
Die diens was vinnig en flink!
Baie dankie Marisca, dis so lekker om te weet daar is nog sulke vriendelike mense wat jou kan help en hulle werk so goed ken!
:)
0 comments