AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - KLAGTE MTN -ROAMING KOSTES GEHEF R3592-21 - SEPT | #307775

Mtn
KLAGTE MTN -ROAMING KOSTES GEHEF R3592-21 - SEPT

Ek was nie bewus van al Roaming kostes-"Phone updates"ens nie gevolglik bogenoemde rekening. Ek verweer myself asvolg: Ons was in jaar 2012 ook in Namibia (my kinders bly daar) en het toe geen Roaming kostes gehad om te betaal. 1) Ek was sowat 2mnde voor ons besoek na Namibia 2x in MTN Bethlehem om navraag te doen oor TOP-UP plan. Johan Swart het gese dit kan nie gedoen word, Die rede vir my MTN besoek was omdat my maandelikse rek so plus minus R150 is en daar het subscribe items deurgegaan wat ek nie kan bekostig. Nadat bogenoemde probleem ontstaan het, het Dries Visser MTN Bethlehem erken dat Johan Swart vir my wel die Top-Up moes aangebied het @ so R108pm. Ek sou dit beslis uitgeneem het agv. probleme met subsribe items en dan sou ek nie nou die onbetaalbare rekening gekry het nie.
Ek betaal nog steeds my kontrak fooi van R79pm vir die afgelope 3maande, maar het geen gebruik van my foon, omdat MTN dit gestop het. Ek het MTN gevra of hulle die kostes kan terugskryf maar hulle weier.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: BETHLEHEM

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google