AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Doen nie wat hul belowe nie | #119528

Mtn
Doen nie wat hul belowe nie

Op 17 April 2013 het ek die oggend 'n 500Mb data paket uitgeneem by Navrae. Die middag nadat ek by die huis gekom het, vind ek uit dat die 1Gig pakket net 'n paar rand meer kos vir dubbel die data. Ek skakel die Navrae en vind uit of ek die 500Mb paket kan kanselleer en dan die 1Gig pakket kan uitneem. Die antwoord was positief en ek neem toe die 1Gb pakket uit, met die verstandhouding dat hulle die 500Mb gaan kanelleer. Groot was my verbasing toe ek my rekening kry en hulle my vir albei pakkette laat betaal.
Op 14 Mei 2013 het ek 'n navraag op MTN Active gemaak, maar na 2 weke nog geen antwoord gekry nie.
Ek het ook die navraag geskakel en die eerste operateur wou my nie help nie. Toe ek die 2de keer bel, was die dame gewillig om my by te staan en klagte te l? Na 'n week het ek 'n epos gekry om te s? dat hulle my nie krediet gaan gee vir die pakket nie, aangesien ek albei pakette kan gebruik.
Ek is spyt ek het beluit om by MTN te bly, maar dis die laaste. Die 2 jaar moet nou vinnig vlieg;
Ek betaal ook vir PSD oproepe en daar word meer van my rekening afgetrek as wat ek werklik gebruik het. Nog 'n rede om nie by hulle te bly nie.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: MTN

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google