AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edgars - Swak diens | #103111

Edgars
Swak diens

Ek is baie ontevrede met die Bo genoemde mense se diens dit is uiters swak!!! Ek was so paar naweke terug daar om klere te koop omdat ek nie n rekening in die pos kry nie en op die Internet betaal het ek eers navraag gedoen voor ek gekoop het en die dame het gese ek Mo? t net R20 betaal ek het daar a vir my kind klere gekoop en n week later is ek gebel en gese ek is R560 agter nou vra ek jou hoe kry hulle dit reg ek het gebel en navraag gedoen en glo was dit n stel sell fout an n Lang baklei is dit so half uitgesort Nicole het my gebel en gese wat hulle gedoen het en gese ek Mo? t net R300 betaal ek het gevra vir bewys toe ek bewys kry was daar Nerens niks van die R300 nie toe ek haar bel en navraag doen toe se sy sy het noot so gese nie so hulle se ek jok??? Hulle diens is uiters onaanvaarbaar en ek dring daarop aan dat my rekening ordentelik uitgesorteer word want hoe kan so groot plek soos Edgar's stelsel probleme he en dit nou eweskielik my probleme maak dan praat ek nie eers van die Bo genoemde se swak diens en houding nie!! Ek gaan die rekening toe maak ago die Slegte diens en houding!!!

Date:

Company: Edgars

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google