AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - No service delivery | #69016

8ta / Telkom Mobile
No service delivery

In Desember 2011 het ons na 'n nuwe huis getrek. Ons het by verskeie diensverskaffers navraag gedoen tov. ontvangs en kostes vir internet by die huis. 8.ta het die beste waarde vir geld gebied en by navraag is ons verseker dat die ontvangs ook voldoende is. Sedert installasie het ons nog nooit opvangs soos beloof gehad nie. Ons gaan maandeliks, soms weekliks na die 8.ta kantoor in Woodlands om die probleem aan te meld. Op 4 Februarie 2013 het Lidzhade Rudzani na ons huis uitgekom. Sy "diagnose" was dat die senders in die area nie sterk genoeg is nie. Hy het gese dat die probleem binne 72 uur reggestel sal word. Sederdien was daar geen verbetering in die opvangs. Ons
was weekliks by die 8.ta tak in Woodlands waar die probleem deurgemail is deur Danie Roos. Hy het ons ingelig dat hy self niks aan die probleem kan doen nie en dat hy dit slegs kan aanmeld. 8ta se verweer is dat hulle ons nie in die hande kry nie maar jy kan nie uitmaak wat hulle probeer se nie. Ek het 2 no vir hulle gelos waar hulle ons kan kontak en gevra dat hulle moet sms maar geen kontak van hulle kant.

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Woodlands

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google