AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - ABSA is ripping me off now - NO OVERDRAFT | #32601

Absa
ABSA is ripping me off now - NO OVERDRAFT

Kry iemand AFRIKAANS om hierdie te hanteer asb.

Ek het 'n tjek rekening by ABSA en het al in 2009 my oortrokke fasiliteit gekanselleer. Ek het intussen my eie besigheid begin en verdien nie salaris nie, besigheid vat tyd en omdat ABSA nie fokus nie, het ek nou 'n helse krediet op my tjek rekening en dit word elke maand net meer.
Dit het begin in Oktober 2012.

My tjek rekening net verder in krediet gaan omdat debiet orders nie deurgaan nie (ek het reelings met van die krediteure) maar VODACOM kan stop nie want sodra daar 'n debietorder uitstaande is weier hulle om dit te kanselleer. My doel is om die rekening toe te maak, maar ek kry nie kans nie want ABSA hou aan om kostes teen die rekening af te sit. Ek het van R2600 in krediet in Desember 2012 gespring na R4100 in krediet in Januarie 2013 en nou is die kostes R5100 in krediet. Voor ek my o? gaan uitvee gaan die rekening R10 000 in krediet wees en ek gaan dit NOOIT kan aflos nie. ABSA het gebel Ma 4 Feb en ges? ek moet 'n brief gee van inkomste maar daar is NIE inkomste nie!!! Ek sit in wat ek kan...

Al wat ek wil doen is om dit te kanselleer. ABSA wil nie help nie. Ek wil he julle moet die bank kostes terugskryf ASAP. Dankie

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Overdrafts

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google