AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Adt Security - Swak diens en geen response | #285546

Adt Security
Swak diens en geen response

Ons het in die jaar by ADT aangesluit het, nadat ons op Jakaranda gehoor het dat ons 2 maande gratis gaan kry as ons van hulle dienste gebruik maak. Ons het klaar registrasie en al die kostes betaal wat betaal moet word as jy aansluit by hulle. Ons het die sein prorata betaal tot die einde van die jaar. Laas maand het hulle geld afgetrek vir 'n jaar se sein. Ek het toe gaan vra vir wat die aftrek order was, toe s? hulle dat dit vir nog 'n jaar se sein is vir die jaar. Nadat ek al reeds betaal het tot die einde van die jaar. Die vrou by die kantore is baie ongeskik. Ek het toe die dienste beeindig. Ons het al vele keer die panic gedruk om te toets, en die alarm het al telke male afgegaan in die nag, maar dan vat hulle omtrent 15 minute om jou te bel. Daar was twee keer (panic en alarm) wat hulle glad nie gebel het nie. As ek in die oggend 8 uur na hulle kantoor toe gaan, dan is niemand daar nie. Die deure is gesluit. En die bordjie s? kantoor ure is van 8 tot 5. Nadat ek hulle dienste beeindig het, word daar 'n groot bedrag geld van my rekening afgetrek van ADT. En hulle s? dat hulle my oorhandig het aan prokureurs. Maar hulle trek nog steeds af. Hulle diens is baie swak.

Date:

Company: Adt Security

Country: South Africa   City: Middelburg

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google