AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Extremely bad service | #274228

Mtn
Extremely bad service

Ek het 2 selfoonkontrakte by MTN. Ek is n getroue betaler. 5 Maande terug het ons n betaling gemaak by die bank vir die fone. 'n Paar dae daarna word ons selfone afgesit, gaan toe MTN Ladybrand toe, vind toe uit dat die verwysingsnommer wat ons gebruik het verkeerd is en dat dit we'll in MTN se rekening inbetaal is. Gaan toe MTN toe praat met Christiaan Mare wat vir MTN werk. Hy vat toe ons bewys van betaling en "log a call" meer as n maand kan ons nie ons fone gebruik nie, gaan elke dag MTN Ladybrand toe en praat met Christaan en hy "log a call" net weer. So gaan dit aan net om uit te vind Christiaan het my bewys van betaling verloor. Ons is toe terug bank toe om weer 'n bewys van betaling te kry, weer MTN Ladybrand toe en dit daar ingegee. Vandag moes ek my fone "upgrade" kom by MTN Bethlehem en asgevolg van die betaling kan ons nie upgrade nie want tot en met vandag is die betaling nog nie gealokeer op die systeem nie. Ek bel vir Christiaan en se hy moet asseblief sien dat dit reg is dat ek my nuwe fone kan kry. Hy vertel vir my hy het nie n bewys van die betaling nie en is ook nie aangestel om my boekwerk te doen nie. Tussen en dan en nou het ek getrek en ek kry nie m

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Ladybrand

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google