AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Distinctive - Produk nie gelewer soos belowe | #15919

Distinctive
Produk nie gelewer soos belowe

Kobus van Niewenhuizen van Distinctive in Sunward Park het vir my gekwoteer om 'n plaate te "laser cut" Ek moes die betaling maak en hy het belowe dat ek die plaat binne 3 dae sal he.en ek moes aan die einde self reel dat die plaat gesny word en ek moes weer 'n betaling maak aan die spesifieke maatskappy. ek sukkel nou al meer as 'n week om net die geld wat ek oorspronklik aan Kobus betaal het terug te kry. Hy het net aanhoudend verskonings en betaling word nie gedoen nie. Ek sou voorstel dat daar maar twee keer gedink word voor daar betaling aan die besigheid gemaak word...

Date:

Company: Distinctive

Country: South Africa   City: Sunward park

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google