AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - NIEMAND BEVEOG IN STANDARD BANK | #275479

Standard Bank
NIEMAND BEVEOG IN STANDARD BANK

So sukkel ek voort om n nuwe besigheids Tjek kaart te kry. Die een gee vir die ander een die skuld en niemand weet wat om verder te doen nie. Die nuuste nou is dat ek nagelaat het om bewys van adres te gee toe ek veranderings aan rekening aangebring het. dat die dokumente wel al op 15 November na kaart afdeling gefax is, ( Bronkhorstspruit tak het bewys?) ( NIKS WORD OPGEVOLG) Probleem is net dat die veranderings nie gedoen is nie en is nou deur Rietfontein Tak (Jacaranda Sentrum) op die "Tjekboek" reggemaak. weer kaart afdeling vandag gebel en hulle het bevestig dat die ou informasie nog steeds op my Tjek kaart is en moes nou n e-pos stuur na [Email Removed] om hulle te vra om dit te verander. Ali in Bronkhorstspruit het my een middag gebel en belowe om terug te kom omdat hulle van lyn af is, so moes ek maar elke dag bel. Hy is seker nogsteeds van lyn af. Ek het laasweek my self verloor oor die foon met Ali en n paar onnodige stellings kwytgeraak (ek was so bietjie kwaad) SO DIE EEN WAT MY NOU WEER GAAN BEL GAAN DIESELFDE STORIE SING - EK WIL NIE MEER MET IEMAND IN BRONKHORSTSPRUIT PRAAT NIE - KRY DIE REGTE PERSOON OM MY TERUG TE BEL - AS DAAR IEMAND I

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Bronkhorstspruit

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google