AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Medies is gekanselleer sonder dat ons bewus is | #63281

Discovery Health
Medies is gekanselleer sonder dat ons bewus is

Jammer vir Afrikaans. Ons was opmedies vir 11 jaarby discovery. Des.navraag doen vir Oorsee gaan hoor hul het ons al End Aug. gestop. Betaling was elke maand gedoen Internet betaling op 5 Sept en ook 20 okt. kontant Middel Nov.kry sms van bank vir inbetaling van discprem Het niks voor my oproep van hul gehoor nie. Toeek terugkom Jan. wil discovery van ons amper R7000 he omdie medies te herstel en n bedrag van R4500 Ek se toe hul moet my medies herstel want na 11 jaar [kan nie sonder medies] is dit heeltemal onaanvaarbaar dat ek nou die geld moet inbetaal nadat daar geen dekking was en geen eis Doen navrae oor internet geld wat eersmedies nr en toe AR Adams staanop bewys weet hul niks vangeld nabaie navraag is geld in unalikated rek.gekry Hul wil nie medies herstel voor geld inbetaal is of ek moet heel nuut aansoek doen Vul toe weer vorms in en toe word ons gepanelty vir sonder medies en moet vir alles weer 1 jaar wag voor ons voordeel kan kry. Nou moet ek 1 jaar R27000 betaal voor enige voordeel kan kry Dus so onredelik hulle het ons gekanseleer nie ons terwyl ons betaal het daar was nie geld uitstaande tot end Aug. nieEk moes toe vorm in vul daarna om die ander geld terug te kry

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Head office

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google