AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Finchoice - Etallings | #233981

Finchoice
Etallings

Goeie dag. Ek het n lening by Finchoice uit geneem, en intussen bedank van my werk weens omstandighede. Ongelukkig het ek n paar paaiement nie betaal nie, maar ook n ooreenkoms met Finchoise aan gegaan en hulle het my pm vir my verlaag. My betalings het doodeenvoudig verdwyn, niemand het n idee waar my betallings le nie
Ek het bankstate getrek meer as eenkeer en deur gemail om bewys van betaling aan hulle te toon. Elke keer word ek gebel deur hulle oorhandigings afdeling met dreigemente. En niemand het glo my emails al ontvang met die beqya van betaling nie. Waar op deesaarde is my betalings? As ek met n konseltant praat word dit aan my gese hulle gaan die probleem probeer omspoor en terug kom na my toe. Maar elke keer kontak iemand anders my en dis die selfde storie oor wn oor. Ek het die maand vas getrap en besluit dat ek geen verdere betallings doen nie voor die brobleem opgelos word nie.

Date:

Company: Finchoice

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google