AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Zando - BAIE ONTEVREDE KLIENT | #96834

Zando
BAIE ONTEVREDE KLIENT

Ek is so teleurgesteld in die SWAK diens wat ek van julle ontvang. Op die 22ste plaas ek my bestelling. Die 23ste doen ek 'n betaling by Absa bank en faks ook vir jul die bewys van die betaling. Elke oggend stuur jul my 'n email om te se jul wag vir my betaling. Na vele oproepe na jul customer service, is ek tot op vanoggend nog nie gehelp met my probleem nie. Elke keer vertel Renzal my dat hul wag vir Finance dep. om die storie uit te sorteer. Hoe de hel man, vat dit dan soooooo lank voordat my inbetaling by jul registreer en my bestelling afgelewer kan word. Nooit, nooit ooit weer nie. Ek wag maar tot Renzal my vandag sal bel om te hoor of jul die probleem uitgesorteer het. Ek het so GEHOOP ek sou al vandag my bestelling ontvang want ek wil my boots more na 'n baie spesiale geleentheid aangetrek het. Jammer ZANDO, maar dit was LAAS!!!

Date:

Company: Zando

Country: South Africa   City: Western Cape

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google