AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Voldoen nie aan verwagtinge nie | #202869

Mtn
Voldoen nie aan verwagtinge nie

Ek het om bepaalde redes (dat ek net 1 kontrak hoef uit te neem wat aan al my selgebruik behoeftes sal voorsien) op die bepaalde 200ANYTIME besluit en die advertensie ook as volg verstaan:
Dat ek R200 lugtyd p/md sou ontvang PLUS 30 minute MTN/MTN oproepe.
Dit blyk egter nou dat die 30 minute eers in werking tree sodra die R200 verstreke is en dus nie 'n ingeslote vergunning is nie; Dat ek 200 sms'e p/md sou ontvang (25 na alle netwerke 175 na MTN). Omdat die meeste van my vriende en kli? nte Vodacom en ander netwerkverbruikers is, is die 25 gratis sms'e vir my doeleindes te min, en daarom het ek met my loyalty punte vir extra sms'e ingeruil.
Dit blyk nou dat die 25 gratis sms'e 1ste vir alle netwerke opgebruik word, daarna net MTN/MTN sms'e. Enige verdere sms'e na ander netwerke word van die lugtyd afgetrek, nie van die loyalty sms'e nie. My teleurstelling l? in die 30 min MTN/MTN oproepe wat nie 1ste opgebruik word nie. Op bl2 (brosjure) verskyn daar geen *ikoon by die blokkie nie, maar wel. Dat sms (na 1ste 25 sms'e) na ander netwerke nie van my loyalty smsbondel afgetrek word nie, maar wel van my lugtyd afgetrek of by rekening gevoeg word.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: MTN HOOFKANTOOR

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google