AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Unfair Penalty fee | #177934

Vodacom
Unfair Penalty fee

Ek is nie seker van die spesifieke datum nie maar ek het iewers in Junie vir Vodacom gebel om my BIS te kanselleer omdat ek nie meer 'n Blackberry gebruik nie. Die ou het toe ges? dis reg en dat hulle Augustus R139.50 gaan aftrek. Omdat ek nie werk het nie moet my man vir my geld inbetaal sodat ek my rekeninge kan betaal en ons is besig met 'n weermag skuif en ek sit in De Aar en hy in Ermelo. Ek het gesorg dat daar R140 in my bankrekeing is sodat Vodacom afgetrek kan word. (my man kry sy salaris die 15de). Toe kry ek 'n sms 7Augustus wat s? my account is in arrears (wat ek verstaan) en dat ek R198.50 agterstallig is. Lang storie kort, ekt die mense gebel (0821946) en gevra hoekom ek 'n R100 penalty moet betaal as die ou met wie ek gepraat het vir my ges? het dat R139.50 afgetrek gaan word en nie R198.50 nie. Nou moet ek R594.81 betaal, waarvan dit 'n dubbele bedrag van R198.50 is en die penalty wat nie my skuld was nie. Die ander bedrae wat daar ingesluit word verstaan ek. Ek kan nie R594.81 betaal nie want dan het ek nie veel oor om van te leef nie, en my man kan nie vir my meer inbetaal nie want sy salaris is ook baie min.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Accounts department

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google