AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: STS - Trek bedrae af van Cell C sonder my medewete | #324870

STS
Trek bedrae af van Cell C sonder my medewete

Lyk my ek is nie die enigste sucker van wie Smart Call geld maak nie! Ek het net soos die ander klagtes geen sms of email oopgemaak of aan enigiets "subscribe" nie, maar vanaf 6 Desember 2013 word R6, 15 elke dag afgetrek van my rekening by Cell C. Dit is onaanvaarbaar! Mens hoor meer van sulke geldmaak stories en dit moet uitgeroei word! Hier was duidelik geen wilsooreenstemming om so n kontrak te sluit nie.
STS, shame on you! Sal jul asb my vergoed vir die bedrae wat reeds afgetrek het en sorg dat dit nie weer gebeur nie?

Date:

Company: STS

Country: South Africa   City: Brackenfell

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google