AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pep - LUGTYD KLIENTE BELANGRIKER AS PEP KLIENTE!!! | #147522

Pep
LUGTYD KLIENTE BELANGRIKER AS PEP KLIENTE!!!

Dis die 1 Julie 2013 13:26:26 en die dorp is 'n malhuis. Pep by Pick en Pay (Voortrekkerstraat) het net 1 betaalpunt oop. Ek is voor in die ry met net 'n was lap van R6.99 in my hand 2 kliente agter my staan 'n man wat net lugtyd wil koop, sal die bestuurder nie vir hom se maar hy kan maar deur kom en volgende gehelp word nie! Ek vra haar toe maar hoe werk dit dan nou ek het net 'n waslap en hy lugtyd wat is die verskil? Nee maar lugtyd is vinniger as ek wat iets wil koop! Dit is glo 'n reel van PEP dat lugtyd kliente voorkeur kry. Die man is toe voor my gehelp. Dit is ONAANVAARBAAR! Maak dan nog 'n betaalpunt oop vir net lugtyd. Dis die eerste van 'n maand en nog tussen 1 - 2 ook en jy het net 1 betaalpunt. So 'n ander maatskappy (MTN, Vodacam, CELL C) is vir PEP belangriker as hulle eie kliente???
CASH SALE 6360-005 00050158 13:26:26 01/07/2013

Date:

Company: Pep

Country: South Africa   City: Oudtshoorn - Voortrekker

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google