AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Account overcharged | #131741

Vodacom
Account overcharged

Desember 2012 het ons 2 kontrakte hernu. Die bedrae was korrek en is afgetrek per debietorder soos op die kontrak. 30/04/2013 word daar R 43271.71 afgetrek en einde Mei R 3183.69. Die rekening was nooit meer as R1 500 per maand nie.

Nadat ons al 'n paar keer gebel het, is daar steeds geen reaksie van vodacom se kant nie.
Ons het nie meer gebel of op die internet gegaan nie omdat dit 'n data kontrak is en ook gratis minute. Gebruik van ons was steeds dieselfde. Ons kom nerens reg nie en die rekening staan al klaar op R 1200 vir Junie. Dit is onaanvaarbaar dat dit gebeur.

Die verwysingsnommer was: S 3 TP 22 8 8 YN P 3 en het met Kingsley gepraat.

My versoek was dat 'n gedetaileerde rekening aan my gestuur word. Dit het ek nog glad nie ontvang nie. Ek wil graag uitsluitsel he oor die saak. Vodacom gee geen reaksie nie.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google