AfricaComplaints.com » MTN HOOFKANTOOR - Reviews, Complaints, News

City: MTN HOOFKANTOOR
Found 1 review / complaint

Mtn
Voldoen nie aan verwagtinge nie

Ek het om bepaalde redes (dat ek net 1 kontrak hoef uit te neem wat aan al my selgebruik behoeftes sal voorsien) op die bepaalde 200ANYTIME besluit en die advertensie ook as volg verstaan: Dat ek R200 lugtyd p/md sou ontvang PLUS 30 minute MTN/MTN oproepe. Dit blyk egter nou dat die 30 minute eers ...