Ek is bitter jammer om te s? maar MWEB se diens is pateties. Bitter vinning om iets aan jou te verkoop maar dan is hulle naverkoopdiens PATETIES.
Jy stuur queries aan hulle maar niemand reageer op die emails totdat jy dit op 'n publieke forum dit onder aandag bring nie.
Dit was die laaste keer wat ek MWEB aan een van my kliente aanbeveel het.
Theo Bosch
0 comments