AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Mr Price - Mr Pric wat n useless company | #328590

Mr Price
Mr Pric wat 'n useless company

EK is al 4 maande opsoek na 'n muskiednet vir my baba seuntjie se kot. Hulle henooit stock nie en het net pienk... Ek het al 3 emails aan hoofkantoor gestuur en eers gister het iemand my geandw, ek het verduidelik wat aan die gang is maar niemand het eers terug gekom na my toe nie.

Al wat ek gevra het is dat hulle asb vir my "n blou muskiednet kan bestel... Daar is vir my gese nee hulle kan nie vir my bestel nie want hulle moet eers AL hulle stock verkoop en dan kan hulle vir my bestel, daar is baie pink nette. Ek het vir hulle gese ek het 'n seun en eksoek 'n blou een, sy het net geweier en die foon neergesit.

Die bestuurder? Nee wat net so useless soos die staff.

DIT IS PATETIES DAT KLIENTE SO BEHANDEL WORD!!!

En dit pla hulle gladnie

Date:

Company: Mr Price

Country: South Africa   City: Boksburg retailparak

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google