AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: AIG Life South Africa - Polis gekansellee | #192947

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Het n hospitaal plan uitgeneem 3 maande terug. Tot vandag toe nog geen polis nrs ontvang, geen dokumente - net mooi NIKS!! Het toe besluit aangesien die DIENS so UITSTEKEND PATETIES is om dit te kanselleer. Dit gekanselleer op die 8 Julie 2013 en nogsteeds trek hulle die bedrag elke maand af. Daar is 2maande se gelde wat ek voor terug wag, hulle het geen toestemming gehad om enige iets verder af te trek nie. nou vertel hulle my maar dit maak nie saak nie dit kan nie terug betaal word nie. Antw my n maand na die tyd met n polis nr. ek stel nie belang aan die polis nrs nie, ek soek my geld terug in my rekening ASAP. as daar nie iets aan die saak gedoen gaan word nie, gee hulle my n goeie rede om dit te oorhandig aan die Ombudsman. Ek sal niemand aanraai om AIG se polisse te gebruik nie... Let wel ek het nie eers dokumente om te kan sien waarvoor ek gedek was nie!! maar julle wil gelde van my bank af trek??!! bel jy hoofkantoor - dan kan niemand jou help nie - nou hoe werk die tamatie - as julle polisse verkoop maar jy kan die klient nie help nie... PRICELESS!!! Daar is net woord om te beskryf hoe ek voel teenoor AIG se diens!!! Pathetic...

Date:

Company: AIG Life South Africa

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google