AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Rawson Properties - Swak kliente diens van Rawson Secunda | #138913

Rawson Properties
Swak kliente diens van Rawson Secunda

Ons huur n huis deur Rawson agente in Secunda. Ons bly al 7 maande in die huis en ons sukkel om diens te kry. Ek vra al twee dae vir n loodgieter vir pype wat gebars het in een van di badkamers. Ek moet kort kort water gaan opdroog maar niemand kom uit. Toe ons ingetrek het was daar n paar foute wat hulle sou kom reg maak. Die meeste van di foute het ons reeds self regemaak maar die res is nog steeds nie gedoen. Shower deure wat stukkend is, my oond wat nie werk. Hulle se elke keer dat hule met di eienaar sal reel maar hulle kom nooit terug na my toe omte se wat die eienaar se. Ek kan klein foutjies verstaan as eienaar nie dt wil doen of die finansies het nie, maar gebarste pype dink ek kort dadelik aandag, want dis my water rekening wat die hoogte inskiet.

Date:

Company: Rawson Properties

Country: South Africa   City: Secunda

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google