AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - 2 Keer vir dieselfde kos betaal | #319905

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Ons het gister aand kos by die kfc by wonderboom junction gaan koop en toe ek nou met my kaart betaal toe gaan dit deur en als maar hy het nie n slippie uitgegooi nie... hulle se toe nee maar ek moet dit weer doen en dan sal die eerste een reverse word... ek het tot n sms gekry en wys tot die sms maar toe wil almal sien en toe se die manager vir my nee ek moet net weer swipe want almal sin reverse dan en as dit nie doen nie moet ek n bankstaat gaan haal en dan dit vat en dan sal hulle my geld terug gee. Dis nou my petrol en tyd net om vir hulle te wys maar dit het 2 keer afgegaan... Dis mos nie my problem as die ding nie slippies wil print nie en sonder die slip kan hulle niks maak nie. Ek moes 2 keer betaal en toe kry my kinders nie eers speelgoed by nie en nie nog te praat van die kos nie. Dit was droog en soos gister se kos geproe. Dit was net pateties.

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Wonderboom junction

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google