AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Nashua mobile is useless!! | #247322

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

Jy kry nooit state nie, so jy weet nie wat om te betaal nie. Jou betaal datum is op die laaste dag van die maand want dit is wanneer jy salaris kry. Maar op die 25ste van die maand word jy gesms dat jy moet dadelik betaal en dan word kostes by gesit vir laat betaling as jy die laaste dag betaal.

Probeer jy online jou state na te gaan! raai wat weereens is Nashua Mobile offline!!!

Hulle het nie eers die oordentlikheid om 'n tolvry nommer vir hulle kliente te gee wat hulle baie geld elke maand in die sak gee. So bel jy as jy 'n probleem het met jou laaste lugtyd dan vra jy hulle om jou terug te bel maar nee vra eers 'n 1000 vrae dan is jou lugtyd klaar. Niemand bel jou eers terug nie!! vergeet maar net van jou. En jammer vir jou as jy oor 'n naweek as jou foon nie werk nie of na ure want hulle is gesluit.

Gaan jy na wat ookal se tak almal is te useless om jou te help!!!

Ek het nog nie eendag 'n goeie dag gehaad met Nashua Mobile nie

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google