AfricaComplaints.com » Sports » Complaint / review: Virgin Active South Africa - 6 Jaar late | #24252

Virgin Active South Africa
6 Jaar late

Vandag kry ek 'n oproep van MBD Attorneys dat ek Virgin Active geld skuld. Ek kani eers onthou wanneer laas ek in 'n gym was nie en weet vir 'n feit dat ek al my rekeninge op datum het en hou. Wel die datum is 2007 ONS IS NOU IN 2013!!! SO logies gaan ek nie eers al my bewys van betalings he nie. Hoekom 6 jaar later my aan gee by 'n prokureur. Julle beter my naam by hierdie prokureurs afhaal en indien hierdie op my credit bureau kom gaan en sal ek dit verder vat.

Date:

Company: Virgin Active South Africa

Country: South Africa   City: Humewood Port Elizabeth

Category: Sports

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google