AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Clientele Life - Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld | #11635

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

My ma het in Desember vir my gevra om Clientelle te kontak sy het al jare n polis by hulle, hulle is veronderstel om elke 10 jaar n paar rand uit te betaal maar hulle het nog nooit, my ma het nie eers n polis nommer gehad nie, Desember het die Customer Service haar gekontak vir haar n polis nommer gegee en gese iemand sal haar kontak vir haar bank besonder hede want die polis moes al reeds uit gekeer het maar tot op datum het niemand haar weer gekontak nie, wanneer julle wil geld het en wanneer die polis se betaling op gaan het julle nie n probleem om te neem nie maar dis n hengse probleem wanneer julle julle beloftes moet na kom??? Kontak haar asb 0818826383 of 0722960423

Date:

Company: Clientele Life

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google