AfricaComplaints.com » Lawyers & Legal Counseling » Complaint / review: MBD Attorneys - Harassment | #178739

MBD Attorneys
Harassment

Ek het nou twee en twee bymekaar gesit en weet nou wie is die mense agter die naamlose telefoonoproeope wat eenvoudig weier om na my te luister. En dit nadat ek nou daagliks 'n sms ontvang.

Eerstens is dit onprofessioneel om nie jouself en jou maatskappy bekend te stel nie. Wat het julle om weg te steek?

Tweedens is ek nou vir julle naamlose laat aand oproepe wat al vir maande aangaan en die SMSe wat ek nou skielik begin ontvang.

Derdens soek julle vir Natasha en ek is Yolanda. Ek antwoord tog al my oproepe deur my naam te noem.

Vierdens het ek in my lewe nog nooit 'n Vodacom rekening gehad nie!

Nou daag ek julle uit om te doen waarmee julle my probeer bangmaak en afpers op julle smse en dis om my te dagvaar en julle name deur die modder te sleep. Gaan mors asseblief tog julle geld en tyd en reputasie op 'n dagvaardiging. Want weet jy wat? My naam en jou kli? nt se naam is nie dieselfde nie. Ons ID nommers gaan nie eers dieselfde wees nie. Kanse is so te s? 100% dat ons nie eers in dieselfde dorp woon nie.

Gaan lei julle personeel op en begin 'n professionele diens lewer. Julle is baie gewild op Hello Peter sien ek. Dit verbaas my glad nie.

Date:

Company: MBD Attorneys

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Lawyers & Legal Counseling

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google