AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Oken phone | #269669

Vodacom
Oken phone

Ek wil jou net in kennis stel ek is hoogs ontevrede oor Vodacom se diens, ek is al 7 jaar n klient van julle en het n nuwe kontrak by jul uitgeneem in laas jaar en van dag 1 af het ek n probleme met my foon. Dit is die blackberry 9320.

Ek het die foon al 2 keer in n Vodacom winkel gehad, hulle se die foon is reg, maar dit is nie die geval nie, eerste keer het ek dit ingevat na Vodacom Somerset Mall en die tweede keer was dit by Canal Walk.

Foute met die foon:

Die foon vries van self, slaan net af, batery wys vol maar dan se dit "battery low for use", partykeer kan ek nie eers n oproep maak nie.

Ek soek dus nie meer hierdie foon nie, so julle hoef nie eens die foon weer weg te stuur nie, so sal dus n nuwe foon wil he om die een te vervang en ek sal aangaan met my huidige kontrak tot hy uitloop, indien nie sal ek dit nog verder vat, want ek is moeg vir patetiese diens.

Die foon is nog onder sy 2 jaar waarborg.

Ook vir jou inligting, van my vriende en familie wat ook dieselfde model foon het sukkel met dieselfde problem met hierdie fone.

Kan jy ook asb vir my die hoof van Vodacom se email adres aan my stuur dat ek hom ook net die email kan aanstuur.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Tygervalley

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google