AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - STAN/BANK NOT KEEPING TO ADVERT. GOOD SERVICE | #234234

Standard Bank
STAN/BANK NOT KEEPING TO ADVERT. GOOD SERVICE

Aan die Krediet Bestuurder,
Standerd Bank

Goeie more, hoe gaan dit?

My naam is Benjamin Joubert rek nommer SAL VERSKAF WORD...

Ek was in skuld deur dinge wat buite my beheer was, daar was blykbaar nog krediet kaart skuld wat ek nie van geweet het nie want my gewese vrou het my kaart gebruik terwyl ons 8 jaar vervreemd was van mekaar... dit is ook intussen nou vereffen.
Ons, ek en my nuwe vrou Annatjie het my krediet kaart op betaal, en is op datum na dat ek my werk verloor het en sonder werk was vir 3 jaar.

Wat vir my eienaardig is dat die afgelope 2 jaar het ek 'n persoonlike bankier by julle en is my spaar geld in julle rekening op moneymarket.

1... hkm word ek nou soos n hond behandel, dit weet ek nie
2... hkm ek nie krediet waardig is nie, sal ek nie weet nie
3... my rekenings is ten volle betaal, en nog steeds sal julle my soos iemand wat skuld het behandel

kom terug dringend asb.
u kan my kontak hier en dan kan ons die probleme uitsorteer want ek het briewe van alles en dokumente oor alles. Het reeds aangestuur na hulle en het nognie antwoord ontvang nie.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Standard Bank Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google