AfricaComplaints.com » Lawyers & Legal Counseling » Complaint / review: MBD Attorneys - WOEDEND oor verjaarde eis | #95173

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Verlede jaar is ek gebel en gese ek skuld geld rakende n MTN rekening (I talk cellular). Ek het gese ek betaal niks want daardie kontrak is lankal gestop en klaar betaal en ek skuld niks. En hulle moet n bewys stuur hiervan. So bel hul knaend en ek se ek soek bewyse. Skierlik 22/04/2013 kry ek n MBD brief in die pos om te se ek moet betaal, maar niks oor nie wanneer die nr laas gebruik was nie niks.

Ek het omtrent 5-10 jaar terug die kontrak gehad. HOE KAN JULLE (AS N PROKUREURSFIRMA) NIE WEET DAT N EIS BINNE 3 JAAR INGESTEL MOET WORD NIE? (dis te se as daar uitstaande geld is?) Bel mens die nr 011 560 4732 is daar nie antwoord nie en as jy MISKIEN antwoord kry is die mense soooooo ongeskik.

MBD bel my tot al by my werk. (Ek word nie toegelaat om my foon in te vat nie so as hul op my baas se kantoorfoon bel - waarsku my baas my).

Vra ek my vrou om in kantoortyd te bel en n staat aan te vra dan is die mense ongeskik met haar. HOE IN DIE WERELD MOET MENS DIE DING OPLOS? mens nie R13000 sommer net uit nie, hoekom moet ek betaal as ek nie eens die kontrak meer het nie? EN NIKS SKULD NIE???

Bel my vrou, sy het my toestemming om al hierdie dinge op te los.

Date:

Company: MBD Attorneys

Country: South Africa   City: Free state

Category: Lawyers & Legal Counseling

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google