Ek kry toe vandag n besoek van jong man wat se hy is van MBD Attorneys en dat ek Virgin Active geld skuld.. Ek het in 2002 n Virgin Active membership gehad en dit gekanselleer, en moes n kanssellasie fooi betaal, wat ek wel gedoen het en Virgin het vir my konfirmasie van kansellasie gee. Ongelukkig het ek 11 jaar later nie meer die brief nie. Na 11 jaar gee julle my naam op by MDB vir kolleksie en dreig om my te swart lys!!! Julle beter julle sake reg kry en die stop of ek neem dit verder na die krediet ombudsman.
0 comments