AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Beares - Onregverdig | #282441

Beares
Onregverdig

Ek is 'n klient van Beares vir die afgelope 3 jaar, en ek betaal my rekening betyds. Nog nooit het ek die probleem gehad aan die einde van die jaar waar my debiet order vroeer afgaan nie maar hierdie jaar moet ek hoor ek moet vroeer betaal al kry ek my salaris eers die 23ste Des. Hoekom stel julle mense in kennis per sms dat jou debiet order verander? En hoekom moet die datum in die eerste plek verander? Ek doen mos nie seisoen werk nie.

Date:

Company: Beares

Country: South Africa   City: Paarl

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google