Nadat ek twee keer met mense gepraat het by Jacklin (03/01/2013, en 14/01/2013 met Michael), het hy vir my ges? ek sal my refund binne 7-14 werksdae terug kry (vir 'n kalender wat ek teruggestuur het - was gestuur sonder dat ek bestel of daarvoor geteken het, het hul debiet order afgetrek). VAndag bel ek om te hoor wanneer ek dit kry, sal Angie vir my s? ek skuld hulle R129? Na ek subskripsie 2 jaar terug gekanselleer het, en niemand in die vorige oproepe dit genoem het nie, skuld ek hulle ewe skielik? EK SOEK MY GELD ONMIDDELLIK! Regsstappe sal geneem word indien ek nie my refund terug kry nie. Ek is nou, dis elke dag 'n nuwe "verskoning". As ek julle geld geskuld het, hoekom het NIEMAND my in 2 jaar laat weet nie? En 03/01/2013 en ook 14/01/2013 het niemand dit "opgetel" op die rekenaar nie. VERDUIDELIK DIT VIR MY!!! PATETIESTE DIENS OOIT!!!
0 comments