AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Glasfit - Die beste diens ooit | #95286

Glasfit
Die beste diens ooit

Nog nooit in my lewe het ek sulke goeie en flinke diens ontavng van die personeel by Glasfit Witbank nie. Hulle was baie vinnig om die eis te registreer, die voorraad te kry en my windskerm te vervang alles binne 24 uur. Motor was silwer soon na die tyd en het selfs n persoonlike oproep van die bestuurder gekry om dankie te se.

Date:

Company: Glasfit

Country: South Africa   City: Witbank

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google