AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Zuid Afrikaans Hosptial - BESTE MEDIESE DIENS | #242108

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Goeie Middag,

Ek wil net graag die geleentheid gebruik om vir die Zuid-Afrikaanse Hospitaal - DANKIE te se vir hulle UITSTEKENDE DIENS. Dit is n bietjie laat maar ek was die jaar ook al weer daar by ONGEVALLE, en ook die goeie mediese diens gekry.

BAIE DANKIE. JULLE IS RERIG BEREID OM DIE XTRA TREE TE GEE, EN DAN NATUURLIK OOK DOEN JULLE DIT SO GOED. En dan maak julle seker die mense, is ook gemaklik, en verduidelik rerig alles BAIE GOED. Doen nie onnodige dinge nie, en weet wat is die BESTE VIR DIE PASIENT.

NOGMAALS BAIE DANKIE. SAL ENIGE TYD JULLE GEBRUIK.

Groete

Ilze

Date:

Company: Zuid Afrikaans Hosptial

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google