AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Citton Cars - Uitstekende Diens | #291094

Citton Cars
Uitstekende Diens

Ek was die week opsoek na 'n voertuig. Ek het verskeie handelaars besoek, met 'n verwysing het ek na Citton Cars gegaan, ek het nog nooit in my lewe sulke profesionele diens lewering ervaar nie. Van die begin tot ek met my voertuig, daar uit gery het was van die Baas & sy personeel fantasties. Baie dankie Kiron en Anton. As enige iemand nog nie by Citton Cars was nie, was jy nog nooit by die regte handelaar nie.

Date:

Company: Citton Cars

Country: South Africa   City: Gesina

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google