Albi, baie dankie vir jou puik diens. Jy het my gehelp om my Chevrolet Sparky te verkoop in 'n baie dringende nood tydperk. Jou diens is profesioneel en jy het die verkoop met soveel menslikheid hanteer. Jou bestuurder het 'n fantastiese personeel lid wat onvervangbaar is. Weereens baie dankie.
0 comments