AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: King Price Insurance - Goeie Diens ontvang | #86976

King Price Insurance
Goeie Diens ontvang

Dit is min wat mens nog deesdae goeie diens ontvang en met mense te doen kry wat bereid is om eienaarskap te vat van 'n probleem. Dit was my ondervinding met Manie wat by King Price werk. Ek was Vrydagaand in 'n smash and grab gewees en moes Saterdag 'n eis registreer om my ruit te vervang. Alhoewel die eise afdeling in n werkswinkel was het Manie eienaarskap geneem van die situasie en regtig uit sy pad gegaan om my te help. Hy kon net se ek moet maandag terugbel maar instede het hy met die eise bestuurder gesels en my die opsie gegee om solank die ruit te vervang en dan maandag die eis te registreer.
ek wil net graag baie dankie se vir hierdie uitstekende diens.

Date:

Company: King Price Insurance

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google