AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Vision Motors - UITSTEKKENDE DIENS | #229133

Vision Motors
UITSTEKKENDE DIENS

Ek wil graag net vir die personeel van Vision Motors baie dankie vir julle wonderlike diens. Ek was eers stom geslaan om te sien hoe mooi skoon die werkswinkel is en dan het Chrizelda ons met 'n mooi glimlag verwelkom en baie vinnig my motor in geteken. Alles is baie mooi aan ons verduidelik. My kar is mooi deurgegaan en al my klagtes is aan my gerapporteer. Johannes Cronje het alles vir my verduidelik wat gedoen moet word. Daar is vir my gese die herstel van my kar sal 3 dae neem en binne 2 dae is my kar klaar. Ek het hom gaan haal en hy is gewas. Ek wil net laat weet dat jy met n geruste hart na Vision Motors toe kan gaan. Baie dankie Johannes en Chrizelda. Vision Motors is n baie goeie en eerlike werkswinkel. Ek sal altyd my kar terug vat na julle toe. Vision Motors julle het n Lewens lange klient gekry.

Date:

Company: Vision Motors

Country: South Africa   City: Wonderboom

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google