AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Glasfit - Uitstekende Diens | #236702

Glasfit
Uitstekende Diens

Op Dinsdag 15 Oktober 2013 het ek aangeklop by Glasfit Vredenburg nadat my motor se windskerm deur 'n klip getref is. Mnr. Derick van Wyk het vasgestel dat die skade te groot is om dit te probeer herstel en 'n nuwe windskerm moes ge-installeer word. Hy het al die paperwerk behartig deur SANTAM te kontak en binne 24-uur was alles gereed. Binne 24-uur is die nuwe windskerm ge-installeer by my huis op Hopefield. Baie dankie ook aan die vriendelike personeel en vakmanne by Glasfit op Vredenburg. Die twee vakmanne het getoon dat hulle deeglike kennis het. Baie dankie ook aan Belinda vir haar vriendelikheid. 10 uit 10 aan die hele span!!

Date:

Company: Glasfit

Country: South Africa   City: Vredenburg

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google