Goeie diens is skaars. Terwyl my winskerm vervang word kry ek n koppie heerlike koffie. Dit het minder as n uur gevat. dit wil gedoen wees! Ek sal regtig Glasfit Witbank aanbeveel, jy voel as n seleb en het baie goeie diens. Hou so aan!

0 comments