AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - Geen kennisgewing in sig vir vroeg toe maak | #44360

Pick 'n Pay
Geen kennisgewing in sig vir vroeg toe maak

17 september het pick 'n pay malmesbury besluit om 2uur toe te maak vir hulle stock take. die laaste dag wanneer die specials eindig. seker net so na 5 daar opgedaag om die items te gaan koop wat op special is. daar aan gekom en die DEURE WAS TOE. security se hulle het al 2uur toe gemaak. NERENS MAAR NERENS was daar 'n kennisgewing in sig om te se die winkel gaan vroeg toe maak vir stock take nie. daar is die specials ook daarmee heen. volgende dag vroeg toe ek oppad was werk toe, wat sal ek sien, 2 kennisgewings wat se van die stock take. WAY TO LATE FOR THAT!!! ek is highly disgusted met sulke swak diens. dis ook nie die enigste voorval nie. die items wat op special was, was ook nie gemerk dat dit op special is nie. hoe moet mens weet of die goed op special is?? dis nou al die hoeveelste keer wat dit met my gebeur en ek raak nogals nou rerig moeg van pick 'n pay malmesbury se swak dienste wat hulle gee.

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google