AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER | #108582

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

My naam is Johann Swart, ek was vanmiddag in Pick en Pay Sasolburg met vouchers van Pick & Pay om produkte te koop. ek loop eers na die toonbank om seker te maak hoeveel geld is op my vouchers, ek weet 2 van die 4 kaarte is vol so daar moet meer as R700 in wees, hulle sisteem is af so ek moet maar my aankope gaan uitkies en terugkom dan sal die sisteem weer werk word daar vir my gese, na n ruk (omdat dit die enigste tak hier is) kom ek toe by die betaalpunt net om te hoor die sisteem is nog af, na nog n ruk se gewag word ek uit die tou gehaal om eenkant te wag, na 15 min vra ek vir die bestuurder wat my dadelik se daar is niks wat hy kan doen nie en my sy area bestuurder se sel nr gee, genaam .. Val Moodley... ek skakel haar toe ek terug by my werk kom en sy gee my haar woord die bestuurder gaan my nou skakel en my produkte by my werk kom aflaai en die vouchers daar deursit. HAHAHAHAHAHA daai soort diens het ons in 1994 al verloor so raai wat ek sit nou nog en wag vir my goed wat ek die naweek moet he. my vraag is, dis 2013, het hierdie mense geen hoofkantoor wat hul kan bel om te hoor of hulle my vouchers kan deursit nie, my aankope was maar R268, sekerlik kan hul n plan maak.

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: SASOLBURG

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google