AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Doves Funerals Insurance - Doves gee swak diens en het geen simpatie | #276106

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

My ma is vroeg oggend op 28 Nov 2013 oorlede in die hosp. Doves is gekontak om haar te gaan haal. Toe ek die oggend daar kom en vra ek wil graag haar begrafnis reel en ek ha naam gee, toe word daar vir my gese in slegte toon, "o daai een vir wie ons moes vroeg opstaan." Toe word ons gese ons kan nie dit nou doen nie want Wernen die persoon wat dit doen is nie daar nie, hy sal ons die volgende dag bel as hy inkom. Ek het toe later maar soontoe gery, ek het vir n uur gesit voor enige iemand my gehelp het, 2 ure later het Wernen met sy gewone klere daar in gestorm en gese hy is jammer ma sy kind is in die hosp en hy warry nie nou oor werk nie. Hy het niks met my bespreek oor die prosidure nie, net 'n vorm gegee om te teken toe storm hy weer da uit. Nie een keer is daar vir my gese jammer vir die afsterwe van jou moeder nie. Toe ek maandag niks van hulle hoor nie toe reel ek om haar te skuif na 'n ander begrafnis diens toe. Hulle het nie aansoek gedoen vir die geld van my ma se polis nie, dinsdag toe se hulle ds ng 48 uur wat ek moet wag vir die geld. En op hulle advertensie staan 24 vir alle eise. Hulle diens is pateties. En Wurnen moenie daar werk nie.

Date:

Company: Doves Funerals Insurance

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google